|
Dagse
Graag met julle iets
meedeel wat gister in my direkte omgewing gebeur het. Sal ook in engels vertaal
vir die barbare wat nie Afrikaans verstaan nie.
Kan jy nog die Polisieuniform vertrou?
Dinsdag 15/8/2006 het 7
stuks swart persone, waarvan daar verskeie in polisieuniform uitgerus was en
ook swaar bewapen, by 'n Chinees wat met hoenders boer opgedaag
(Bronkhorstspruit-Witbank). Hy het onlangs 'n nuwe vuurwapen ontvang en die
SAPS was reeds op sy grond om inspeksies te doen soos gevra deur die nuwe
vuurwapenwet. Wie kan hierdie "polisiemanne" dan wantrou? Die polisiemanne is ingelaat op
die toegespande eiendom. Hy is aangese om sy vuurwapens, kontant (R17000),
selfone en 2 voertuie te oorhandig: 'n Jaguar en 'n Mercedes. Daarna is hulle
vinnig vort met gelukkig geen aanranding/beserings nie. Dit is die tweede keer
dat hy beroof is. Daarby werk daar verskeie arbeiders op sy grond en doen hy
besigheid vanaf sy perseel. Die gebeure plaas 'n klad op die SAPS se naam. Daar
is natuurlik lede in die SAPS wat 'n goeie werk doen, maar wanneer wolf in
skaapsklere is-wat moet die gewone burger doen? Siener het voorspel dat die ANC
bewind in chaos/wetteloosheid en bloedbad gaan eindig-dit is uitstekende
tekens. Ons kan net slegte dinge in die
toekoms verder verwag want 'n slegte boom kan nie goeie vrugte dra nie (1994-2006).
Kry jou saak met God reg, dit is al wat help teen hierdie vloek. (Voertuie
daarom teruggevind in Cullinan).
Groete, Paul
|