|
Media verklarings geborg deur Agriweb SA
|
|
|
|
Volg asb die volgende "link" na Agriweb SA, media verklarings onder "Veiligheid in SA"
|
|
www.agriwebsa.com
|
|
|
|
Hoe veilig is jou Plaas?
|
|
(('n vraelys vir verbeterde veiligheid, plotte en plase - Deur Plaasveiligheid SA))
|
|
Suid-Afrikaanse Publiek sê
|
| |
|
Yolande - 20 Februarie 2007
|
|
Ek is 19 jaar oud en stel nie eers belang om vêrder in hierdie land van ons te bly nie, watter toekoms gaan my kinders eendag hê? Ek kan jou antwoor, een of ander slagoffer van 'n moord. Ek is bitter, hoekom staan ons nie op nie, want ons is te slapgat dit is hoekom. Ons los maar altyd alles oor in God se hande, nee vriende ons het hande en 'n mond en 'n verstan gekry om te veg. Veg waarin ons glo. Staan op Suid-Afrika, bring die doodstraf terug, veg vir wat julle in glo, hou op lê, staan net op! God sê in die Bybel 'n oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand, Ons beurt kom! Hou net op slapgat wees, waar is ons trots, waar is ons liefde vir ons voorvaders? Ek sê ons stop dit vandag, nie môre nie, want môre is dit dalk jou gesin war vermoor word, veg teen misdaad, en moord op ons mense! Never let the fear of Striking out stop you from playing the game.
|
|
| |
|
David - 21 Desember 2006
|
|
Een van die realiteite van 'n "Demokrasie" is dat die leier van die land aanspreeklikheid moet aanvaar vir dit wat reg of verkeerd loop.Hoekom word Thabo Mbeki nie gedagvaar vir sy regering se swak rekord van beskerming van die mense en sy doelloosheid om die mense te beskerm nie.
|
|
| |
|
Renate - 21 November 2006
|
|
Met afschuw en verbazing nam ik -Nederlandse vrouw- kennis van uw website. Deze informatie bereikt Europa en Nederland nauwelijks.Wij dachten dat dit alleen in Zimbabwe gebeurde.Ik wens u trotse Afrikaanders heel veel sterkte en kracht toe om uw prachtige land te behoeden voor toenemend geweld.
|
|
| |
|
Louine - 8 November 2006
|
|
Hallo daar . . .
Ek het julle
website gekry en dit baie interessant gevind, daarom het dit goed gedink om ons
gebeure met julle te deel.
Gedurende die nag
van 28/02/06 en 01/03 2006, omstreeks 12:30 die aand, het ek wakker geword
van 'n skerp lig in die hoofslaapkamer. My kop was baie seer en ek het
duiselig gevoel. Ek het dadelik besef dat daar fout was, want . . .
daar was twee swart mans in ons kamer, albei gewapen. Ek het my man,
wakker geskreeu. Hulle het geld ge-eis. Ons sou lone betaal
het. My man het aan hulle probeer verduidelik dat daar geen kontant is
nie, maar dat hulle alles in die huis kan vat wat hulle wil, hulle moet net sy
vrou en sy kind (op daardie stadium amper 3 jaar oud) uit los. Die eerste
skoot is na Pierre geskiet in die regter bo-arm. Die tweede skoot is na
my geskiet. Dit was mis, maar in die duvet vas.
Ek het toe eers die
alarms gehoor. Ons het 2 alarms, een vir die huis en een vir elektriese
omheining.
Een van die
swartmans het sy pistool na ons enigste kind gerig en gevra : Hoekom? 'n
Hele paar skote het toe gevolg. My man het tussen alles ons seun gegryp
en hom na my gegooi. Ek kon daarin slaag om die "panic button" te
druk met ons kind in my arms. Ek het net geskreeu, gevloek, en aanhou
skreeu op die barbare wat kom inbraak maak op ons privaatheid. Een van
die "goed" het 'n pistool na my weer gerig en gesê dat hy maak my
"vrek" as ek weer skreeu. Hy het sommer die sneller getrek, ek
het gesien hoe hy dit doen . . . Die pistool het gestol en dus nie afgegaan
nie.
Albei is
toe weg. Ek het nie op daardie stadium geweet waar hulle ingekom het
nie. Ek het dadelik besef dat ekmy man moet warm hou met komberse.
Hy het toe al begin om sy bewyssyn te verloor. Ek het vinnig ons
seun 'n paar doeke, klere, kombersie en bottels in sy sak gegooi, en
tussen deur met my man probeer praat sodat ek kon weet hoe hy voel en wat hy
dink. Ek het net geweet dat ek hom so gou moontlik by 'n dokter moet
kry. Ek het hulle albei in my arms gedra, met handsak, doekesak en
al. Ons is uit by die huis uit, garage deur oopgemaak, in die kar geklim
en toe na my ouers toe.
Ek het maar net
ligte aangehad en op die "toeter" geblaas vir verkeer wat dalk in my
pad sal wees.
My ouers het my
gehoor, en dadelik vir ons die deure oop gemaak. My pa het daar en dan 'n
dokter gebel en vir hom gesê ons is op pad. My man het skietwonde. Ons
het nog nie geweet hoeveel skietwonde nie.
Die dokter kon hom
stabiliseer. Hy het toe ook al baie inwendig begin bloei. Ek en ons
seun was ongedeerd. Die ambulans het my man Witbank toe geneem na Kosmos
Hospitaal. Noodoperasie is uitgevoer. Hy was 2 weke was sy lewe in
I.C.U. Kan uit die aard van die saak niks van die 2 weke onthou
nie. Daar is toe vas gestel dat baie van sy ingewande skade gekry
het. Daar was in totaal 3 skote deur sy liggaam en 1 skoot het in die
skouer vas gesit. Ons het ook gehoor dat 2 skote was met 'n 0.3
"special" gevuur en die ander was met 'n tipe rewolwer.
Na 35 dae is my man
ontslaan. Hy het goed gevoel. Daar moes later nog operasies gedoen
word.
Die mediese fonds
was ook daagliks op hoogte van sy vordering in die hospitaal.
Die totale mediese
rekening het beloop +/-R545 000.00.
Van hulle is al
gevang, maar die ander is nog op vrye voet. Ons voel bang en onseker elke
dag, net as gevolg van een dag wat jou lewe hand om keer verander.
Is dit nog die
moeite werd om in hierdie land te bly. Is jou lewe nog die moeite
werd? Vir wat werk 'n mens nog? Vir die . . . . s om dit wat jy het
net te kom vat?
Wat ek graag wil
weet, is die volgende . . . Die minister van veiligheid het op 'n tyd
gesê dat die misdaad syfer afneem, en dat die wat nie dit wil aanvaar nie moet
liewer vlug. Is hy dalk al ooit geraak deur misdaad? Nee hy is nie,
hy weet nie eers wat dit beteken nie. WANT, hy het soveel veiligheiswagte wat
hom beskerm, en die beste van alles is dat ons belastingbetalings daarvoor betaal.
So hy sit soos 'n "fat cat" en gee nie om wat gebeur nie, hy wil net
sy geld kry elke maand.
Kan daar nie in ons
land wette ingebring word na gelang van misdaad, daar dalk 'n vinger, of voet,
of hand, of arm, of iets afgekap word en vir moord die doodstraf ingebring word
nie?
Ek hoor graag van
julle?Groete
|
|
|
|
|
Piet - 14 September 2006
|
|
Hi
guys,
|
|
I am sorry to tell you that I am not
available today.
|
|
Since 01:00 this morning I was
chasing sheep thieves through the veld. I found them at 03:30
this morning.
|
|
People joke about "take aways" when
you tell them you build up a stud farm with pedigree stud SA meat
merino.
|
|
This is what the "take aways" look
like. It is now 07:03 and I am still waiting for the
police.
|
|
We had the perpetrators and
murderers of unborn baby lambs cornered in a bush but because we were only three
they escaped us.
|
|
This is only 26 beautiful pregnant
ewes 9 weighing 80kg possibly with twins due in less than a
week
|
|
Enjoy this beautiful SA of
us.
|
|

|
|
| |
|
David - 26 Julie 2006
|
|
Die tannie sal altyd in ons harte
wees
Ek moet sê tot
dusver is ek baie gelukkig om nie (nog nie) 'n statsitiek te wees van die geweld
in Suid Afrika nie. Maar, ek het vir 4 jaar as 'n gewapende
reaksie-offisier gewerk by Chubb voordat ek genoeg gekry het van geweld en
moord. In April 2003 het ek op een van die mees grusame tonele afgekom,
'n bejaarde tannie van 78 het op haar eie op 'n hoewe gewoon in die noorde van
Pretoria. Die aand vroeg, nog voor 20:00 het vier mans haar oorval en vasgebind,
tydsaam was hulle.Hulle het na 'n ruk van lekker eet en kuier - met
haar vasgebind in haar kamer haar gaan haal, uitgeneem buite toe en verkrag, al
vier mans het om die beurt die weerlose tannie verkrag en toe met messe begin
steek. Bloedspore was die getuienis van waar sy van die gras tot by haar
ou motortjie kon kom in 'n poging om weg te kom - hulle het gedink sy is dood.
Toe hulle hul fout besef het hulle haar uit haar motor aan die hare gesleep, by
die agterdeur in, haar op haar bed gegooi en weer met 'n mes gesteek.
Die ou tannie kon net nie meer nie, sy was seer, uitgebloei, vol
steekwonde, aangerand, verkrag en vir dood agtergelaat. Die grootste
fout wat die rowers kon maak was om die paneel van die alarmstelsel stukkend te
slaan en die telefoon se draad te knip - die beheerkamer het dadelik besef iets
is fout- die dat ek en 'n kollega uitgestuur is. Terselfdertyd het die
ou tannietjie die krag gevind om die hek in die gang te sluit sodat hulle nie
weer by haar kon uitkom nie, sy kon dit regkry om tot op haar bed te klim en
maar te wag vir die dood. Die rowers het besef dis tyd om die pad te
vat, hulle het mooi netjies die agterdeur toegetrek en gesluit en hulle het die
bosse ingevaar. Ons reaksietyd was ongeveer 10 minute, ons het niks
vermoed nie, alles was donker en stil, geen deur was stukkend nie, geen venster
was gebreek nie ... totdat ons die hoeveelheid bloed op die agterstoep gesien
het... iets is fout... By die hoofslaapkamer gekom, kon ons een venster
oopmaak en die gordyne wegtrek. Wat ons gesien het op die bed was verskriklik,
maak nie saak hoe gesout jy is nie. My kollega het onmiddellik die
ambulansdienste en SAPD gekontak, die voordeur het ons oopgeskop met 'n lang
gesukkel net om by haar uit te kom - sy het gelewe. Die ambulans en
polisie was gou daar, selfs die brandweer, almal wou help, die tannie mag nie
nou doodgaan nie. Die simpatie, die woede, die kwaad het onder almal
geheers - hoe kan so iets so 'n ou weerlose tannie oorkom,
sy sal haar nie nie eens kon teensit nie, maar die rowers moes haar verniel,
sonder rede. Die ou tannie het bly leef, sy kon 'n bietjie onthou op 'n
slag, ons het in kontak gebly met haar familie en blomme in die hospitaal vir
haar gebring. Ongelukkig het die gebeure sy tol geëis 'n jaar later, sy
kon net nie meer nie, dit was net te erg. Die tannie sal altyd in ons
harte wees. Sy was dierbaar en nie net haar familie nie, maar almal by
Wonderboom-brandweer, die SAPD in Pretoria Noord en Tshwane-nooddienste het haar
verloor. Sy het in 'n baie kort tydjie in almal se harte ingekruip. Jammer ... ons land en ons regering het ons verloën, die noodlot is nou
ons regering.
|
|
| |
|
Pam - 20 Julie 2006
|
|
20030415 Reimond Bock, 44, Philippi farmer,
murdered; wife assaulted by three attackers
April 16, 2003 -- Reimond Bock,
44, farmer on the farm Sandvlei in Philippi on the Cape Flats, was shot at point-blank range by
three attackers inside the homestead. Western Cape agricultre MEC Johan Gelderblom
said while visiting the murder scene the next day that he would urgently ask the
local community safety MEC Leonard Ramatlakane to look into safety on farms
and bring about better safety measures in "unsafe farming areas." Nina
Kirsten, police spokeswoman, said three men had approached a female worker on
the farm at around 7.45am yesterday morning under the pretence of wanting to buy
meat, sold from the homestead. When the woman went into the house to fetch
meat, the men pulled out fire-arms out and overpowered the woman and the farm
wife who was still in the bedroom. They beat up Mrs Bock until she opened the
safe for them, They stole about R15,000. ($1500).
|
|
| |
|
|
| |
|
Charl - 19 Julie 2006
|
|
Is daar 'n manier om hierdie webwerf 'n engelse naam ook te gee - sodat dit
makliker is om die inligting ook aan oorsese mense te stuur - ek weet hulle kan
hierdei afrikaanse adress ook insit maar ek dink dit sal goed wees as ons
miskien "farmmurders" kan skep - of selfs "SAmurders" met addisionele statistiek
oor totale moorde in die land - sodat dit nie weer as 'n "wit" issue gesien word
nie - dankie julle doen goeie werk.
|
|
| |
|
Lois - 19 Julie 2006
|
|
Ek woon op die klein dorpie Amsterdam, tussen Ermelo en Piet Retief naby die
Swaziland grens. Hier by ons was al soveel moorde, maar ek het nie die
presiese maand en datm (jaartal ) nie. Moet dit spesifiek datum korrek wees,
moontlik kan julle 'n inligtingstuk skep waar ander die fyn besonderhede kan
weergee bv. Dr. Don Bekker is vermoor op sy plaas Ouklip iewers in 1995/96,
help sulke feite julle ? Mev. du Toit en haar brein beseerde seun is in 1999
vermor en beide lyke in die rioolput gegooi en eers dae later ontdek. Kan
julle van sulke feite gebruik maak. Terloops, is Nelie Scheepers nie van
Ermelo nie, beide sy en haar man is vermoor, sy naam was Boet Scheeprs -
G.F., volgens julle lys is dit Middelburg, of praat ons nie van dieselfde
egpaar nie. Ek ondersteun julle volkome en is dit tyd dat hierdie mense se
wrede verhale bekend word, om ons te herinner aan wat reeds met ons volk
gebeur het. Beste wense...
|
|
| |
|
Paul - 19 Julie 2006
|
|
Dankie vir hierdie inisiatief. Lankal nodig gewees om aan te dui wat regtig
aan die gebeur is. 'n Kaart wat al die aanvalle + moorde aandui kan nuttig wees
om die geografiese verspreiding te sien en dalk te kombineer met 'n grondeise
kaart (dalk het die landbou-unies een). Boodskap moet wereld in gedra word.
Sidder vir die dag wanneer die land hieroor sal moet verantwoording doen (alles
het sy prys en rekening). Gaan so voort!!!
|
|
| |
|
Sandy - 19 Julie 2006
|
|
If I may give my reaction in English? I regret that my Afrikaans spelling is
not impeccable. I think that these farm attacks are despicable to say the
least. They are allowed to happen because of the racial hatred that exists
towards us Whites from the ruling ANC. These savages have been instructed to
wipe the farmers off the earth, particularly the Afrikaans speaking farmers.
Men are targeted, so that the women can suffer the indignity of being raped
by a barbarian! They are then defenceless, and this is exactly what these
THINGS want. We, being English speaking South Africans, have been targeted
with theft, break-ins, cars (3) stolen, animals attacked etc., but thank God,
our family have not been hurt or killed. My uncle in Roodepoort (Henk
Roodtman-ex farmer) was murdered by them, and my aunt stabbed 17 times, but
my direct family have not as yet experienced their barbaric acts. Friends,
close neighbours, and people in our area (Benoni Agricultural Holdings) have
been murdered, hi-jacked, raped, attacked, and kidnapped thusfar. I
sympathise with the farming community, and know that unless we, as ordinary
citizens, can unite and provide them with some sort of protection, they are
fighting a battle already lost. The ANC are out to anihilate ALL Whites,
make no mistake. The brutality with which these attacks are accompanied is
sickening and disgusting. May God protect and guide all those left behind,
and exact His own vengance on those who perpetrated these attrocities. May
your movement grow in strength and numbers - that is the only way we can
fight this monster.
|
|
| |
|
DuP - 18 Julie 2006
|
|
Baie dankie aan die persone wat die moeite met hierdie kosbare webwerf gedoen
het. Die boodskap hierop, moet wêreldwyd verkondig word, sodat ander
beskaafde volke kan sien aan watter barbaarse magte die Boerevolk van Suid
Afrika uitgelewer is. Die enigste lewende God JHWH het egter al by twee
vorige geleenthede, nl. by Bloedrivier sowel as by Majuba, Sy uitredding aan
die Boerevolk geskenk, as ons dus as volk voor Hom verootmoedig en Sy genade
afsmeek, sal Hy ons weer genadig wees, God regeer!
|
|
| |
|
Pierre - 18 Julie 2006
|
|
Baie dankie vir die webwerf oor plaasaanvalle. Ek sal die vordering daarvan
met belangstelling volg.
|
|
| |
|
|
| |
|