Kontak ons gerus

 

Indien u dalk 'n verhaal, boodskap of enige inligting met die węreld wil deel, stuur dit gerus na

info@plaasaanvalle.co.za

 

Ons is opsoek na enige Mediaverklarings of nuus berigte van plaasaanvalle en moorde.

Ons is ook besig om 'n gedenk bladsy vir al die slagoffers op te rig. Hier kan geliefdes wat verlore is se fotos ens geplaas word.