|
|
|
|
|
Die grondwet van die Republiek van Suid:Afrika waarborg
die volgende
|
|
|
|
Lewe
|
|
Elkeen het die reg op lewe.
|
|
|
|
Vryheid en sekerheid van die persoon
|
|
Elkeen het die reg op vryheid en sekerheid van
die persoon, waarby inbegrepe is, die reg om –
|
|
vry te wees van alle vorme van geweld van hetsy
openbare hetsy private oorsprong
|
|
op geen wyse gemartel te word nie; en
|
|
nie op ’n wrede, onmenslike of vernederende wyse
behandel of gestraf te word nie
|
|
|
|
Vryheid van beweging en verblyf
|
|
Elkeen het die reg op vryheid van beweging
|
|
|
|
Hierdie regte wat
ons ontneem is gaan gepaard met groot finansiële verliese
|
|
|
|
Hierdie afdeling
hanteer die finansiële verliese wat deur die slagoffers gely word
|
|
|
|
Ons dink aan die
volgende
|
|
Verlies aan
inkomste
|
|
Mediese koste na
aanvalle.
|
|
Verlies aan eiendom
|
| |
|
Alle Boere is in diens van Suid Afrika wees die feit dat hulle die land van kos voorsien
|
|
|
|
Die Staat moet
verantwoordelikheid aanvaar vir die koste.
|
|
|
|
Stuur ‘n opsomming
met volledige besonderhede aan ons en ons voeg dit by die bestaande eise.
|
|
|
|
Al die eise sal op
‘n gereelde basis aan die Staatspresident en ander verantwoordelike
departemente gestuur word.
|
|
|
|
========
|
|
Misdaad in Suid Afrika - 23 Mei 06
|
|
Eis 1 - 23 Mei 06
|
|
Opsomming Eerste eis - 24 Mei 06
|
|
SAP reaksie op eis - 11 Julie 2006
|
| |
| |